Local newsNewsSport

Môrrie kan behoorlik tel

Die Graad Ses leerder het eerste plek behaal by die distrik wiskunde spele.

Arno Dekker, ‘n Graad Ses leerder aan die Laerskool Môrewag, het op 22 September eerste plek behaal by die Gauteng Distrik Wiskunde Spele in sy graad kategorie.

Die spele het by Pinegrove Primary plaasgevind. Arno het ‘n deelname sertifikaat sowel as ‘n trofee vir sy eerste plek ontvang.



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button