Local newsNews

Oosies smul lekker aan boereworsrolle

Daar is meer as 700 worsrolle uitgedeel.

Die personeel van Jawitz Eiendomme het Vrydagoggend wors gebraai vir ’n vale en gesorg dat elke leerder en personeellid van die skool ’n lekker boereworsrol ontvang.

Daar is meer as 700 worsrolle uitgedeel.

Die leerders ook hul ondersteuning vir die Springbokke gewys deur hul skooldrag vir die dag te verruil vir Springbok hemde- en truie.

‘n Vrolike atmosfeer het geheers en die skool se Bok-Vrydag was dalk net die regte doepa vir de Bokke se sege oor Frankryk die afgelope naweek.




ALSO READ: OPINION: Waiting in vain for road to be fixed

ALSO READ: Three nabbed in Brakpan for kidnapping, attempted murder

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button