Local newsNews
Aries vaar goed by karate kampioenskappe
Die drie leerders het almal op die podium geëindig.
Drie leerders van Laerskool die Arend het onlangs aan die Tenshinkan Karate Federasie nasionale kampioenskappe deelgeneem.
Al drie Graad Twee leerders het goed gevaar, met Quegan Janse van Vuuren wat ‘n eerste plek behaal het vir kata in sy afdeling, Ethan Smith ‘n eerste vir kata in sy afdeling en Adriaan Muller ‘n tweede vir kata en derde vir kumite in sy afdeling.
LEES OOK: Leerder beleef blink jaar
LEES OOK: Beekeepers warn of fake honey
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





