Local newsNews
Bakkies laat besoekers in hul noppies
Die kollig het tydens November se opedag op bakkies geval.
Liefhebbers van voertuie en veral bakkies het hulself Sondag gate uit geniet by die Just Wheels Motorklub se opedag.
Alhoewel daar ‘n groot verskeidenheid voertuie te sien was het die kollig op bakkies geval en besoekers is beslis nie teleurgestel nie.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










