Loeché Oosthuizen in Graad Sewe is die Môrewagter van die jaar, beste Fast-5 netbalspeler en senior kultuurster.
Laerskool Môrewag het onlangs hul prysuitdeling gehou en hul top presteerders in verskeie kategorieë erkenning gegee.
Tiaan Nel in Graad Vier is benoem as die veelsydigste sportster, beste krieketspeler en beste senior seuns atleet.
Matthew Ferreira in Graad Een is die beste seuns junior atleet.
Jessica Breytenbach in Graad Vier is 'n sportster, beste sport buite skoolverband en beste dogter senior atleet.
Thando Dhlamini in Graad Sewe is die beste netbalspeler en beste hokkiespeler.
Ditshego Tshegafatso in Graad Drie is die junior kultuurster.
Lucky Cheza in Graad Sewe is die rugbyspeler van die jaar.
Nozipo Mbele in Graad Twee is 'n sportster en beste junior atleet dogter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!