Local newsNews

Lesers deel hul Kersfoto’s

Die wenner van die kompetisie het 'n R1000 koopbewys van Sherwood Pick n Pay gewen.

Die Herald bied elke jaar ‘n kompetisie vir ons lesers aan, om ’n gepaste voorbladfoto vir die laaste uitgawe van die jaar te neem. Hierby is die wen foto asook sommige van die ander inskrywings wat ontvang is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button