Local newsNews

Arrie leerlingraad leer noodhulp

Die kursus is al vir die tweede jaar deur AfriForum by die skool aangebied.

Laerskool die Arend se leerlingraad het Vrydagaand ‘n basiese noodhulpkursus gedoen en sertifikate daarvoor ontvang.

Die kursus word deur AfriForum, Brakpan aangebied en dit is die tweede jaar wat die skool hierdie kursus vir hul leerlingraad beskikbaar maak.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button