Local newsNewsSchools
Laerskool Brakpan-Oos se nuwe leiers onderneem kamp
Die leierskamp word jaarliks vir die skool se nuwe leiers aangebied.
Die Laerskool Brakpan-Oos se leiers vir 2024 het vanaf 26 tot 28 Januarie ’n leierskamp by die Wag ’n Bietjie kampterrein bygewoon. Alhoewel die fokus op leierskap was, was daar ook tyd vir pret gemaak.
Lees ook: Oosies sluit jaar af
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







