Local newsNews
Oosies sluit jaar af
Die leerders wat gedurende die jaar presteer het, is by die skool se prysuitdelings vereer.
Die Laerskool Brakpan-Oos het onlangs tydens verskeie prysuitdelings, wat by die skool gehou is, erkenning aan leerders van die skool gegee.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







