Local newsNewsSchools

Anker hengelaars trotseer koue water

Die hengelaars het aan die eerste been van die Gauteng Hengel Liga deelgeneem.

Hoërskool Die Anker se hengelspan het onlangs die koue damwater by Jackie Leonard op die Vaaldam trotseer om aan die eerste been van die Gauteng Hengel Liga deel te neem.

Ses hoërskole met altesaam 82 hengelaars het deelgeneem, en uit die totale vangs vir die dag het die Ankers 102 visse ingetrek.

Die gewig van hierdie vangs het op 60.36kg uitgekom.

Lees ook:  Ankers vaar goed voor reën die byeenkoms halt

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button