Local newsNews

Môrries leer oor serebrale gestremdheid

Die skool is besoek deur Felicitas se serebrale gestremdheidsenheid om bewustheid te skep oor die kondisie.

Personeel en leerders van Felicitas Skool het Vrydag besoek gebring aan die Laerskool Môrewag om bewustheid te skep onder die graad vier tot sewe leerders oor serebrale gestremdheid.

Die veldtog is ter herdenking van Wêreld Serebrale Gestremdheidsweek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button