Local newsNews

Sluit aan by Brakpan Stoeiklub

Die publiek is welkom om na die oefensessies te gaan en met die afrigters en bestuur te gesels.

Die Brakpan Stoeiklub maak voorsiening vir manlike en vroulike stoeiers van alle ouderdomme en nooi belangstellendes uit om by die klub aan te sluit.

Oefensessies vind elke Dinsdag en Donderdag plaas by die klub, wat in die Brakpan Binnenshuise Sportkompleks gehuisves word.

Die oefentye is vanaf 18:00 tot 20:00.

Die publiek is welkom om na die oefensessies te gaan en met die afrigters en bestuur te gesels.

“Ons bied professionele afrigting en daar is baie geleenthede vir ons lede om aan toernooie en kompetisies deel te neem en te groei in die sportsoort,” het ‘n woordvoerder van die klub gesê.



LEES OOK: Budget-friendly tips for a quicker home sale

LEES OOK: Brenthurst Primary School are proud supporters of the SPCA

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button