Local newsNews

Kerk se karnaval is ‘n vrolike gedoente

Verskeie uitstallers en heerlike kos het bygedra tot die lekker karnaval.

Die AGS Kerk, Betesda gemeente het Saterdag ‘n karnaval aangebied op die gronde van Muriel Brand Skool. ’n Gesellige atmosfeer het geheers en besoekers het meer as genoeg gehad om te doen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button