Local newsNews
Sonneveld Akademie stuur nege skuts SA’s toe
Die leerders gaan in die pistoolklas en sporterklas deelneem.
Nege skuts van Sonneveld Akademie gaan aan die SANSSU SA Skyfskietkompetisie te Modimolle, Limpopo, deelneem van 22 tot 26 September.
Die nege skuts skiet in die pistool- en sporterklasse, en word deur Carina Joubert afgerig en vergesel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



