Local newsNews
VLU ondersteun Mother’s Nest
Die lede het 'n skenking van sanitêre ware aan die kinderhuis oorhandig.
Die VLU Brakpan-tak het Dinsdag, tydens hule maandelikse vergadering uitgereik na Mother’s Nest.
Mother’s Nest, in Brenthurst, is ‘n veilige hawe vir kinders en die 19 inwoners wat tans daar gehuisves word is tussen die ouderdomme van sewe en 18 jaar.
Lede van die VLU het sanitêre ware aan Mother’s Nest se eienaar en direkteur, Isabel Vorster asook die algemene bestuurder, Emma Ferreira, oorhandig.
Nadat die formaliteit afgehandel is het die lede ‘n blommerangskikking demonstrasie deur Delores van Rooyen geniet.
LEES OOK: Council acknowledges petition receipt
LEES OOK: Apply now for CoE’s public employment programme
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.