Local newsLocal sportNews
Jong langasem vaar goed by landloop SAs
Sy het 'n 13de plek behaal en 'n goue spanmedalje ontvang.
Mikayla Mans (10), ‘n leerder aan die Laerskool Brakpan-Oos het goed gevaar tydens die onlangse Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir skole landloop in Kimberley.
Die jong atleet het 13de gekom uit 38 atlete, en ook ‘n goue medalje ontvang vir span medaljes.
Sy het die 2km o10 wedloop voltooi in ‘n tyd van 07:59.
“Ons is baie dankbaar teenoor elkeen wat ‘n bydrae gemaak het; die mense was so goed gewees vir ons en dit word opreg waardeer,” het Esmare Mans, Mikayla se ma, gesê.
LEES OOK: Plaaslike leerders skitter in Abakus wiskunde kompetisie
LEES OOK: Support the East Rand Children’s Haven Adopt-a-Doll campaign
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.