Local newsNews

Aries laat waai met hulle kaskarre

Die wenners in elke graad het lekker roomys geëet.

Laerskool Die Arend het die derde kwartaal van die jaar afgesluit met hul jaarlikse kaskardag, wat vir baie pret gesorg het.

Elke klas het volgens ‘n tema aangetrek en ‘n optog gehou voordat die groot resies begin het.

Die kaskar resies het op die skool se sportvelde plaasgevind. Elke graad het ‘n wenner gehad wat kon smul aan roomys.

Daar was ook verskeie stalletjies, lekkernye en soetgoed om van te kies.



Die Arend leerders met die Suid-Afrikaanse vlag wat van handafdrukke geskep is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button