Local newsLocal sportNewsSport

Brenthurst sussies blink uit in gimnastiek

Die twee Laerskool Die Arend leerlinge en Springs Stars gimnaste het goed gevaar.

Twee sussies van Brenthurst het onlangs hul vaardighede ten toon gestel tydens die SA Gymnastics Games, wat in Kaapstad plaasgevind het.

Die twee, Luvelle (6) en Vonique Naudé (9) is ‘n akrobatiese gimnastiek paar, en het ‘n vyfde plek behaal by die byeenkoms wat gedurende die afgelope skoolvakansie plaasgevind het.

Die sussies, wat leeders aan Laerskool Die Arend is, is lede van die Springs Stars Gimnastiek Klub en het Gauteng verteenwoordig.



LEES OOK: Tips to do breast self-checks

LEES OOK: ACT announces winners of Nyoloha Scholarship

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button