Local newsNews

Geniet ‘n oggend van Kerssang

Almal is welkom en alhoewel die toegang gratis is, kan die publiek donasies maak.

Die publiek kan uitsien na ’n oggend van Kerssang wat op 17 November by die NG Kerk, Moeder Gemeente, Victorialaan 73 aangebied word.

Vrede op aarde – ’n Kersfeesmelodie is ’n musikale reis om die geboorte van Jesus Christus te vier.

Gewilde Kersliedere sal deur gunsteling klasieke kunstenaars soos Anina Wasserman, Tracy-Lee Booyens, Lethokule Skosana en Andries Aldrich gesing word.

Daar sal ook inspirerende voorlesings uit die Bybel wees. Almal is welkom en alhoewel die toegang gratis is, kan die publiek skenkings maak.



LEES OOK: Brakpan detective hangs up his hat

LEES OOK: Drie palmbome in Prince Georgelaan brand na weerlig tref

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button