LettersLocal newsNews

BRIEF: Haweloses wat op sypaadjies slaap pla

Die straatmense hou vir hulself en vir ander ‘n gevaar in.

Fourie skryf per e-pos:

Ek het wel empatie en simpatie met straatmense.

Maar groot asseblief, kan die gemeenskap, instansies en SAPD hulle nie van die sypaadjies van die dorp verwyder nie.

Hul hou vir hulself en vir ander ‘n gevaar in.

Hul oornag al op die hoek van Voortekkerweg en Wandererstraat en reg rondom die Tweedy Park Kompleks.

Lees ook: Car crashes into fence leaving Tweedy Park residents vulnerable

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Stacy Slatter

News editor Stacy Slatter is a seasoned journalist with 20 years of experience in community news. Throughout the years, she has covered a wide range of topics, from crime, municipal news and human interest stories, to sports and community events. Stacy also has extensive sub-editing experience.

Related Articles

Back to top button