Local newsNewsSchools
Oud-Dalwers keer terug om hoofleier-prestasie te vier
Drie van die leerders is hoofleiers by Hoërskool Stoffberg, en een by Hoërskool Oosterlig.
Van Laerskool Dalview se voormalige leerders is as hoofleiers by verskeie hoërskole aangewys, en hulle het onlangs teruggekeer na hul oorsprong om dié prestasie te vier.
Die vier oud-Dalwers het met hul belsoek tydens saalopening elk ‘n motiverende boodskap gedeel.
Lees ook: Laerskool Dalview verwelkom nuwe personeel
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



