Local newsNews

Arend netbalspelers neem aan Ekurhuleni netbalproewe deel

Die skool is baie trots op die netbalspelers.

Leerders van Laerskool die Arend het onlangs aan die Ekurhuleni netbalproewe deelgeneem. Hulle het nie deurbeweeg na die volgende ronde nie, maar die skool is steeds trots op hulle.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button