Local newsNews

Brakpan en Springs pak mekaar in President Liga kragmeting

'n Kragmeting tussen Brakpan en Springs lewer gewoonlik aanskoulike rugby op.

Vandag (Saterdag) sê die Brakpan- en Springs-rugbyklubs mekaar die stryd aan in die voortsetting van die President Liga.

Die wedstryde word op die Bosman Stadion in Brakpan gespeel.

Die tweede span se wedstryd begin om 14:20 en die eerstespan se wedstryd sal om 16:00 afskop.

Besoekers en ondersteuners van beide dorpe word aangemoedig om die spelers te gaan ondersteun.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button