Local newsNews
Laerskool Dalview afrigters gradeer as provinsiale skeidsregters
Die twee afrigters kan nou op provinsiale vlak as skeidsregters dien.
Twee afrigters van Laerskool Dalview, Mariska Schoeman en Chereé Dempsey, het onlangs die Gauteng Skole Netbal (GSN) gradering gedoen en is gegradeer op vlak C. Hulle is nou gekwalifiseer om op provinsiale vlak as skeidsregters te dien.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



