Sonneveld Akademie het onlangs lekker fees gehou.
Die tema was die ‘kakie-en-kunsfees’ en feesgangers het opgedaag in hule beste khaki en tekkies of vellies om die lekker eetgoed te geniet en indrukwekkende kuns en kunsvlyt te bewonder.
Die fees is afgesluit met ‘n optrede van sanger Ruan Josh.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






