Local newsNewsSchools
Dalwers haal onderskeie Valke rugbyspanne
Die skool is trots op die drie leerders.
Drie Laerskool Dalview leerders het onlangs deel geword van onderskeie Valke rugbyspanne.
Gerhard Booysen het die o13A-span gehaal, Amo Mofokeng die o12A-span en Liam Korff die o12B-span.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



