Local newsNews
Rikus de Beer en ‘Beste Band’ bring lekker jol by Emperor’s Palace
Een van Suid-Afrika se top komediante het die aand se verrigtinge hanteer.
Kelvin Coetzee van Dalview het die vertoning van Die Beste Band In Die Wêreld Ooit Ek Sweer. Nou Toer Ons op 4 Julie by Emperor’s Palace bygewoon.
Die orkes se optrede was in die Red Roman Shed as deel van hul toer deur Suid-Afrika.
Hulle toer met een van Suid-Afrika se top komediante, Rikus de Beer, ook bekend as Jonathan van Radioraps wat die aand se verrigtinge hanteer het.
Die aand is geniet deur plaaslike aanhangers.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



