Local newsNews
Laerskool Dalview leerders tel reg by distrik wiskunde uitdaging
Een van die drie leerders het 'n plek behaal in die uitdaging.
Drie leerders van Laerskool Dalview, Leané Botes, Zuricke Lintvelt en Simion Grobler, het onlangs deelgeneem aan die distrik-wye Mental Maths en Maths Challenge by Laerskool Môrewag.
Simion het uitgestaan deur ‘n derde plek te behaal in die Mental Maths-afdeling.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



