Local newsNews

Bekende inwoner van Tweedy Park vier 70ste verjaarsdag in styl

Daar was verskeie skenkings en borge wat die dag spesiaal gemaak het.

Pieter Brits van Tweedy Park-ouetehuis het onlangs ‘n partytjie geniet by die tehuis vir sy 70ste verjaarsdag, met verskeie borge en skenkings wat die dag spesiaal gemaak het.

’n Koek met Pieter se gesig op is deur ’n dame in Brackenhurst, Alberton, gebak. Solidariteit Helpende Hand het ook hand bygesit om die dag ’n groot bederf te maak.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button