Local newsLocal sportNews
Brakpan Stoeiklub se Bulldogs is SA kampioene
Die twee stoeiers het in Julie by die Menlopark-stoeiklub aan die SA kampioenskappe deelgeneem.
Twee van Brakpan Stoeiklub se Bulldogs het in Julie aan die SA kampioenskappe by die Menlopark-stoeiklub deelgeneem.
Jacques Kriel het in die freestyle senior 125kg-kategorie sowel as in die Greco-Roman senior 130kg-kategorie albei goud verower.
Danie Smit het sy goue medalje ingepalm in die o20-freestyle 92kg-kategorie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




