Local newsLocal sportNews
Ekurhuleni-Oos skole-ringbal skop af by Hoërskool Hugenote
Spelers van o11 tot o18 is welkom om aan te sluit.
Ekurhuleni-Oos Ringbal se skole-ringbal het op 5 Augustus afgeskop by Hoërskool Hugenote in Springs.
Oefeninge vind Dinsdae en Donderdae tussen 19:00 en 20:30 plaas op die Hugenote se netbalbane.
Enige spelers tussen o11 en o18 kan deel wees, selfs al het hulle geen ervaring nie. Belangstellendes kan Elize Chapman by 083 450 6405 kontak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



