Local newsNews
Sporter skut van Muriel Brand kwalifiseer vir SA’s
Die Graad 11A leerder gaan Ekurhuleni verteenwoordig by SA's in Modimolle in Oktober.
Zander la Grange, ‘n Graad 11A leerder by Muriel Brand Skool, verteenwoordig die Ekurhuleni Skoleskuttersunie by die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie Nasionale Kampioenskappe van 5 tot 9 Oktober in Modimolle, Limpopo.
Hy neem deel in die o21-sporterkategorie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



