Happenings: Your ultimate guide to what’s happening in Brakpan
If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column.

8 Oktober
Die PPK Lighuis Kerk hou ‘n damestee op om 10:00, met Stephanie Mans as spreker. Daar sal ook versnaperings wees. Vir meer inligting, of om ‘n kaartjie te koop, kontak die kerkkantoor by 011 740 9782.
• ‘Kosbare Vrou van God’ word aangebied by die NG Kerk Brakpan, Victorialaan. Die gasspreker is Anneke Bothma. ’n Ligte ete en nagereg is by die prys van die kaartjie ingesluit. Om te bespreek skakel Riekie by 083 283 2593.
26 Oktober
Die Just Wheels Motorklub opedag vind plaas. Daar sal ook ‘n vlooimark, kindervermaak en musiek wees. Besoekers sal ook die geleentheid hê om bloed te skenk. Die klubhuis is geleë by Kitzingerlaan 169 en die hekke open om 09:00. Die toegang is gratis.
1 November
Die NG Kerk, Brakpan-Noord Kinderbediening bied ‘n boeresportdag aan op die velde van die Laerskool Brakpan-Oos. Vele aktiwiteite word beplan. Om ‘n span in te skryf of ‘n stalletjie te bespreek skakel 065 891 4938 of stuur ‘n e-pos na [email protected]
7 en 8 November
Laerskool Die Arend se gewilde Kersmark vind op die skoolgronde plaas. Vir stalletjie besprekings, stuur ‘n e-pos na [email protected] of skakel die skoolkantoor by 011 740 9870.
15 November
‘n Kersiemark word by Cosy Corner in Zeemanstraat, Brenthurst aangebied. Mnr en Mej Kersiebloeisel, verskeie kompetisies, kersie produkte en vele meer. Vir stalletjies skakel 067 074 8402.
November 28
Join the Brakpan SPCA’s annual golf day at State Mines Country Club and help raise funds for a new cattery. Four-ball options start from R1 600 and include dinner. To book or sponsor, email [email protected], [email protected] or call 071 360 8812.
General
• The Golden Oldies Social Club meets every Thursday from 08:30 to 11:30 at 134 Gardiner Street. Open to anyone over 55 with spare time. The club does various crafts, plays board games and is planning a breakfast outing this year. For more information, contact Ursula Edwards on 082 491 6217.
• Die NG Kerk Brakpan-Oos, op die hoek van Boundaryweg en Lappingstraat, hou elke Vrydagaand vanaf 18:30 ‘n buitelug praise and worship. Belangstellendes kan komberse of tuinstoele bring om op te sit. Kontak Anton Pretorius by 084 499 5462 vir meer inligting.
• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (opposite the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free; bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.
• Die Brakpan-tak van die VLU vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die klubhuis van Just Wheels Motorklub, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.
• A second-hand clothing sale takes place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Get good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.
If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column. Events included in this section are at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to [email protected]



