Local newsNews

KYK: Tweedy Park inwoner is dankbaar vir rolstoel skenking

'n Tweedy Park-inwoner, wat onlangs eers haar intrek in een van die kothuisies saam met haar man geneem het, is deur 'n anonieme skenker met 'n rolstoel verras.

’n Inwoner van die Tweedy Park Ouetehuis het onlangs ’n rolstoel van ’n anonieme, barmhartige Samaritaan ontvang om haar mobiliteit te verbeter.

Antjie Borman bly nog net ’n paar maande saam met haar man, Peet Borman, in een van die huisies, maar voel al redelik gemaklik in die woning en die gemeenskap.

“Ons bly lekker en ons het geen klagtes nie,” het sy vertel.

Om oor lang afstande te beweeg, bly egter moeilik, en Antjie is baie dankbaar vir die geskenk van ’n rolstoel.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button