Local newsNews

Sonneveld Akademie kondig nuwe leerlingraad aan

Die nuwe laerskool en hoërskool leiers by Sonneveld Akademie staan reg om hul skool te dien.

Sonneveld Akademie het onlangs die laerskool- en hoërskool leerlingraad aangekondig. Die 19 leerders, met ‘n hoofleier en onderhoofleier vir die laerskool en hoërskool afdelings elk, staan reg om hul skool te dien.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button