Local newsNews
Laerskool Brakpan-Oos kondig hoofleiers aan
Oosies se nuwe hoofleiers is reg om te dien, en te lei.
Laerskool Brakpan-Oos het onlangs hulle nuwe hoofleiers aangekondig, en die vier staan reg om die teuels oor te neem en die skool vorentoe te dryf.
Die onderhoofleiers is Ruvan Winkworth en Adelé van Rheede van Oudtshoorn, en die hoofleiers is Julie Jacobs en Frikkie du Bruyn.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






