Local newsNews

Bybel is nuwe bykomstigheid vir Solidariteit Helpende Hand skooltassies

45 Tassies is oorhandig by drie laerskole se Graad Een behoeftige leerders.

Die Solidariteit Helpende Hand Brakpan-tak het onlangs 45 skooltassies aan drie skole in Brakpan as deel van hul tassieprojek geskenk.

Die tassies, wat skryfbehoeftes en nou ook ‘n Bybel bevat, word geskenk aan behoeftige Graad Een leerders wat volgende jaar hul skoolloopbaan begin.

Laerskool Môrewag het 25 van die tassies gekry en 10 elk het aan Laerskool Dalview en Laerskool Brakpan-Oos gegaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button