Local newsNewsSchools

Sonneveld Akademie matrieks ontvang goeie IEB uitslae

Al die matrieks het ook universiteitsvrystelling ontvang en een van die 13 leerders het vier onderskeidings ingepalm.

Sonneveld Akademie is trots op hul IEB (Independent Examinations Board) matrikulante, waarvan al 13 die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) geslaag en universiteitsvrystelling ontvang het.
Uit die klas van 13 het die matrieks 10 onderskeidings verwerf. Kaylin Möller het vier van hierdie onderskeidings gekry – Engels eerste addisionele taal, Afrikaans huistaal, lewensoriëntering en besigheidstudies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button