Local newsNewsSchools

Laerskool Brakpan-Oos se gholfdag om die draai

Bespreek jou kaartjies of dra 'n borg by vir die skool se fondsinsameling in Maart.

Die Laerskool Brakpan-Oos bied op 17 April ‘n gholfdag by die State Mines Country Klub aan ter fondsinsameling.

Daar is ‘n opsie om vierballe te borg teen R2 000 elk, wat die spel, ‘n geskenksak, aandete en die prysuitdeling insluit.

Die spelformaat is Betterbal Scramble Drive.

Daar is ook die geleentheid om ‘n hoofborg te wees teen R10 000, ‘n putjie te borg teen R1 500 en ‘n setperk teen R5 000.

Vir meer inligting, skakel Michelle Benade op 082 960 1100.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button