Local newsNews
Nuwe personeel by Laerskool Dalview groei skool se span
Die skool verwelkom ses nuwe personeellede, twee van hulle studenteonderwysers.
Laerskool Dalview het ses nuwe personeellede vir 2026 aangestel, waarvan twee studenteonderwysers is.
Hulle is:
• Chanel Delport (Graad Een, student).
• Lorraine Birch (Graad Een).
• Nikki Janse van Rensburg (Graad R).
• Gideon Holtzhausen (Graad Ses).
• Quinn Sander (Graad Vyf).
• Xadrie Oosthuyse (Graad Twee, student).
LEES OOK: Hoërskool Die Anker hou gholfdag fondsinsameling vir sportspanne
LEES OOK: WATCH: Local scholar transport association mourns loss of 14 Vanderbijlpark children
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



