Local newsNews
Laerskool die Arend verteenwoordig by Gauteng kampioenskappe
Sewe van Laerskool die Arend se atlete het by die Gauteng Skole Kampioenskappe deelgeneem.
Sewe atlete van Laerskool die Arend het onlangs aan die Gauteng Skole Atletiekkampioenskappe deelgeneem.
Die atlete is Ava-Rose McKechnie, Chante Botha, Tylor Fourie, Mikayla Smith, Yente Erasmus, Alexander Boshoff en Dihanté Jansen van Vuuren.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



