Local newsLocal sport
Laerskool Dalview atleet skitter in Kaapstad
Die atleet het haar staal gewys laas naweek, 19 tot 21 Maart, by die SA kampioenskappe in Kaapstad.
Laerskool Dalview atleet, Zenanté du Toit, het verlede naweek (19 tot 21 Maart) haar hoogspringvernuf gewys by die SA Kampioenskappe in Kaapstad.
Nadat sy by Gauteng derde geëindig het met ‘n persoonlike beste hoogte van 1.33m, het sy in Kaapstad weer plek gekry en ‘n uitstekende sesde plek los gespring.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



