Local newsNews
Laerskool Dalview rugbyspelers haal Valke spanne
Vyf o13 en een o12 seun het Valke spanne gehaal en neem oor die vakansie aan Cravenweek deel.
Vyf o13 seuns en een o12 seun van Laerskool Dalview het Valke rugbyspanne gehaal, en neem gedurede die skoolvakansie aan die Cravenweek deel.
Die o13 seuns is Quade McGhee, Edrich Labuschagne, Lorenzo Bahlmann, Louw Bothma en Liam Korff.
Die o12 seun is Keanu Rademeyer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



