Local newsLocal sport
Hoofdogter dra Stoffberg se naam na nasionale atletiekarena
Anja Boshoff maak SA's in driesprong, hou Hoërskool Stoffberg se naam hoog.
Anja Boshoff, ‘n matriekleerder en die hoofdogter van die Hoërskool Stoffberg, het gekwalifiseer vir die Nasionale Skole Atletiekkampioenskappe wat op 9 April plaasvind.
Sy het haar veerkragtigheid ten toon gestel in die driesprong item by die Gauteng kampioenskappe, wat vir haar die plek op die nasionale verhoog verseker het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



