Local newsSchools
Laerskool Dalview se sewes rugbytoernooi lewer goeie rugby op
Laerskool Dalview het Oktober afgesluit met 'n puik interne sewes rugbytoernooi, waarvan die o13 span die wenners was.
Laerskool Dalview het onlangs ’n interne sewesrugbytoernooi oor twee dae aangebied.
Die o13-span het as algehele wenners uit die stryd getree, terwyl die o11-seuns in die tweede plek geëindig het en die o12-seuns met ’n derde plek weggestap het.
WC Metals was die hoofborg van die toernooi.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



