Schools

Aries se Graad Eens neem deel aan atletiek

Die byeenkoms is 'n jaarlikse instelling by die skool.

Laerskool die Arend het Maandagaand hul jaarlikse Graad Een atletiekaand aangebied.

Die skool se nuwelinge het vir hulle eerste byeenkoms volgens temas aangetrek soos onder andere Hawaiiese hula dansers, apies, Barney, Smurfs, ‘Superheroes’, Mickey of Minnie Muis, en Minions.

Die apie-groep het selfs hul eie apie in groen klere gehad. Na ‘n parade waar die verskillende groepies hul tema-drag gewys het, het die uitdunne begin vir die 60m hardloop item.

Die program is ongelukkig kortgeknip deur beurtkrag.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button