Gavin Fourie - Ek gaan werk en na werk sal ek seker saam 'n paar vriende kuier en rustig wees.
Martin Goosen – Ek sal die aand saam my vrou deurbring en verder sal ons maar net rustig wees.Heinrich Holtzhausen – Ek het nie veel planne nie, sal die dag saam my vriende deurbring.Mannetjie de Jager – Ek het iets romanties beplan vir my vrou, so ons sal ‘n romantiese aand saam hê.Nico van Niekerk – Ek het iets spesiaal beplan vir my meisie, maar wil dit nog nie graag weggee nie.