Chimoné Greeff - Karre is ’n groot passie vir my, veral outydse karre, so die skou is vir my regtig baie lekker.
Tiaan Boshoff – Ek is ‘n liefhebber van voertuie, so dis baie lekker hier. Die 4×4 baan het veral my aandag getrek.Heile-Merie Smit – Die is my eerste keer by die motorskou, maar dis baie lekker want ek is mal oor klassieke voertuie.Rudi Olivier – Karre is ’n groot stokperdjie vir my en dit intereseer my. Dis ook ’n groot skou, so ek geniet dit baie.Juan Lister – Ek is mal oor die Just Wheels motorskou, want karre is my stokperdjie en hier is honderde karre.