Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Met die oog op Vrouemaand is vroue gevra of hul eerder ’n man sou wou wees as hul die lewe kon oorhê.

Jackie Lavos – Ja, ek sal. Mans tree af wanneer hulle 65 is, ons tree nooit af nie.
Alette Neveling – Nee, daar is meer geleenthede vir vroue om mense te bereik.
Elsabie Grobler – Nee, ek dink dit is baie meer interessant om ’n vrou te wees.
Myra Smit – Ja, ek sal beslis. Die vrou sit altyd met al die verantwoordelikheid.

Lees ook: Vroue vier Vrouedag in styl

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button