Editor's noteOpinion

Sé ons wat jy dink

As jy een vaardigheid kon aanleer om die lewe vir jouself makliker te maak, wat sou dit wees?

 

Dudley Mans – Ek kan reeds goed rugby speel maar ek wil graag nog beter speel. Ek wil my vaardigheid verbeter.
Ruan Smith – Ek sal graag die vermoë wil hê om vinniger te wees in al die sport wat ek beoefen.
Kelly Frazer – Ek sukkel soms met wiskunde. Ek wens ek het ’n goeie vaardigheid in die vak gehad.
Milisha Beukes – Ek wens ek het ’n talent gehad om baie goed te kan dans want ek is mal oor dans.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button